HomeShop - WinkelBiographyDiscographyLyricsYouTube Video LinksAnimation PageGalleriesContact MeRelated LinksRyan Walt PartnershipSocial Networking LinksBlog - Blogger - BloggingAdvertisements


                                     Take my hand

Music & Lyrics: Steven Sterling

Publishing: Sterling Music


Look up ahead, stars all around you -

The people, the memories of all time -

Finding new light in the deepest darkness -

Hope eternal, love to save us all.


Chorus


Take my hand and let's all stand together,

be the heroes, the champions of our lives.

Take my hand, conquer fear together,

A shining light for all the world to see.


Walking this brave journey isn't easy -

Getting courage only when you dare to fight, the fight

Having faith, believing in tomorrow -

Inspire those who are walking it alone.


Chorus


Take my hand and let's all stand together,

be the heroes, the champions of our lives.

Take my hand, conquer fear together,

A shining light for all the world to see.


Celebrating life, living for the moment -

Caring for each other, believing in ourselves

Building on the ones who came before us -

Passing on the flame for generations yet to come.

Vat my hand (KANSA Tema Lied)   “Take my hand-CANSA Theme Song”

Musiek: Steven Sterling

Lirieke: Steven Sterling

 

Kyk na die sterre, na die hemelruim daarbo

na die mense van tye reeds verby

Vind nuwe lig in die diepste donker

vaste hoop verewig, liefde sal ons red

 

Vat my hand en lewe as oorwinnaars

kampione en helde vir mekaar

Vat my hand oorwin vrees tesame

helder ligte vir die wereld om te sien.

 

Donker is die pad moeilik maar oorwinbaar

Volg dit met waagmoed, besluit om terug te veg

Glo in more en die dae wat nog voorle

Stel die voorbeeld, vir almal rondom jou

 

Vat my hand en lewe as oorwinnaars

kampione en helde vir mekaar

Vat my hand oorwin vrees tesame

helder ligte vir die wereld om te sien.

 

Vreugdevol en dankbaar , lewe vir die oomblik

gee ook om vir ander . Glo aan God daarbo

Bou die brug van liefde na ‘n nuwe toekoms

Wereldwye voorspoed vir geslagte wat steeds kom

 

Vat my hand en lewe as oorwinnaars

kampione en helde vir mekaar

Vat my hand oorwin vrees tesame

helder ligte vir die wereld om te sien.

“Mooie Maria”

Maak gereed, dis Vrydag aand, al die pella na Firkin toe

Kry die tafel, met plek vir tien naby die dansvloer

By die kroeg staan jy en wag, kort rooi rok en groot glimlag

Jy vertel,  jy’s Maria Nel en ek kan jou maar bel

 

Koor:

EK laaik jou kwaai as jy jou heupe swaai, Mooie Maria, Mooie Maria , Mooie Maria

Jy terg so mooi en ek is nou die prooi  mooie maria , mooie maria, jy’s nommer  1

 

Moeg gedans en nat gesweet, daar’s net een ding wat ek wil  weet

Ek moes kon raai , met n lyf soos daai, jy’s van Jeffreys’s baai

Koor:

Koor:

 

                     Second Chance Miracle

Music & Lyrics: Steven Sterling Music


I can't remember when, I don't know why at all

Sometimes I feel abandoned and alone,

Makin me believe that no-one really cares

Lucky, I ‘m not right all the time


Chorus

But it seems that there is hope for all

To the ones who dare to dream

It's a second chance miracle

Full of hope, full of Grace for me


Sorry to admit, I didn't always see

How wonderful life has been to me

Beauty can replace our hurt and our pain

When we care, healing can begin


Chorus

But it seems that there is hope for all

To the ones who dare to dream

It's a second chance miracle

Full of hope, full of Grace for me


Many times we loose for no reason at all

Trying to make sense of things go wrong

And now I understand what freedom really means

Starts when you begin to believe.


It's a second chance miracle

Full of hope, full of Grace for me

  

Mama Afrika 


Musiek: F. Valeri

Lirieke: Steven Sterling

Pub:  Sterling Music /


Daar's ‘n plek wat op jou wag

wat jou lok met al haar krag

raak verlore in haar prag, mama Afrika

sy sal sorg dat jy onthou

en haar arms om jou vou, mama Afrika

almal wil na haar toe kom

sy draai jou frons anners om, mama Afrika

sy sal die son oor jou laat skyn

donker wolke sal verdwyn

vir almal groot en klein.


Koor:

Mama Afrika plekkie waar ek bly

waar ek alles kan kry

Mama Afrika soms gaan ons weg, ons kom terug

dan is alles weer reg

Mama Afrika die waarheid is dat niks jou nooit

ooit kan vervang

Mama Afrika jy's die mama, die mama,

Ons vir jou mama Afrika.


Van die ooste kyk jy wes

Vergeet van al jou stres, mama Afrika

In die suide wil jy speel

as die lewe jou verveel, mama Afrika

Noord is vol van avontuur

stories om jou aan te vuur, mama Afrika

Dis die plek vannie wilde dier

‘n paradys vir jou plesier

almal baie welkom hier


Koor:  Herhaling


Koor

Mama Afrika, Mama Afrika

Lyrics printed with permissions / Lirieke gedruk met toestemming